POLOKWANE – Die leerders van Akademie Reformia het Donderdag, 4 Junie die kans gehad om meer te leer oor hoe belangrik dit is om diere te beskerm. Betty Janse van Rensburg, komitee sekretaresse van die Polokwane Dierebeskermingsvereniging (DBV) het vir die leerders gaan kuier as deel van die DBV se bewusmakingsveldtog oor die belangrikheid om alle diere te beskerm.
Na die sessie het die leerders kos aan die DBV geskenk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





