Voor: Emily Lang, Jahkuska Zanna, Li-Mei Wessels en Lohandi Schutte.
Tweede ry: Zané Kruger, Anru van Zyl, Marené Pelser en MC Claassen.
Derde ry: Amber Hoon, Aimee Wreyford, Werner Swartz, Melissa Smit en Chantel Wreyford.
Agter: Kobus Lombard, Carla Esterhuize, Danae Marais, Anell Bezuidenhout en Henlou Wepener.
POLOKWANE – Die leerders van Laerskool Pietersburg het uitgeblink by die Bosveld Kunstefees wat onlangs in Mokopane gehou is. Die leerders het presteer in poësie, prosa, bladlees en gedramatiseerde poësie.
Die prestasies op die dag is as volg:
• Emily Lang A++ vir formele poësie.
• Jahkuska Zanna A++ vir formele poësie.
• Li-Mei Wessels A++ vir formele poësie.
• Lohandi Schutte A+++ vir formele poësie.
• Zané Kruger A++ vir formele poësie en gedramatiseerde poësie.
• Anru van Zyl A++ vir bladlees prosa en A+++ vir bladlees poësie.
• Marené Pelser A++ vir formele poësie en A++ vir bladlees poësie.
• MC Claassen A+++ vir samespraak, A++ vir gedramatiseerde poësie.
• Amber Hoon A++ vir bladlees prosa.
• Aimee Wreyford A++ vir gedramatiseerde poësie.
• Werner Swartz A++ vir gedramatiseerde poësie,
• Melissa Smit A++ vir formele poësie.
• Chantel Wreyford A ++ vir gedramatiseerde poësie.
• Kobus Lombard A++ vir formele poësie.
• Carla Esterhuize A++ vir bladlees poësie.
• Danae Marais A ++ vir bladlees poësie en A++ vir bladlees prosa.
• Anell Bezuidenhout A++ vir formele poësie.
• Henlou Wepener A++ vir gedramatiseerde poësie, A++ vir samespraak, A++ vir improvisasie en A+++ vir gedramatiseerde prosa.




