NewsSchools

PLS-leerders wys hul verkoopvernuf

Die leerders van Laerskool Pietersburg het in die laaste skoolweek 'n entrepreneursdag gehou by die skool.

POLOKWANE – Die leerders van Laerskool Pietersburg het in die laaste skoolweek ‘n entrepreneursdag gehou by die skool. Die dag het die leerders die kans gegee om hulle entrepreneursvernuf behoorlik ten toon te stel.

Daar was ‘n wye verskeidenheid eetgoed te koop, speletjies waar pryse gewen kon word en selfs foto geleenthede saam met vriende of ‘n leeu. Karen Muller, skakelbeampte van die skool, het vertel dat die entrepreneursdag die kinders die geleentheid gee om kreatief te wees en om van amper niks, iets te kan maak.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button