NewsSchools

Oosskool graad-R’e is trots Suid-Afrikaans

Biltong, boerewors, pap en sheba, volkspele en yskoue gemmerbier was kenmerkend van die Trotse Suid-Afrika Dag wat onlangs deur Laerskool Pietersburg-Oos se graad R-leerders aangebied is. Die oggend het in die skoolsaal met volkspele begin waar leerders, geklee soos Voortrekkers, Zoeloes, Protea-ondersteuners en boere, jolige tradisionele Afrikaanse liedere gesing en daarop gedans het. Daarna het …

Biltong, boerewors, pap en sheba, volkspele en yskoue gemmerbier was kenmerkend van die Trotse Suid-Afrika Dag wat onlangs deur Laerskool Pietersburg-Oos se graad R-leerders aangebied is.
Die oggend het in die skoolsaal met volkspele begin waar leerders, geklee soos Voortrekkers, Zoeloes, Protea-ondersteuners en boere, jolige tradisionele Afrikaanse liedere gesing en daarop gedans het.
Daarna het elkeen die geleentheid gekry om homself aan die ouers voor te stel.
Leerders het ook aan ‘n sakspring-resies deelgeneem en gekyk hoe biltong gemaak word. Verder was daar yskoue gemmerbier, pap en sheba en worsbroodjies by stalletjies op die spyskaart.

RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Twee groot vriende, Johnny de Beer en Daniel Schoeman is beide boere.
Twee groot vriende, Johnny de Beer en Daniel Schoeman is beide boere.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button