NewsSchools

Dié graad 5’e kan besigheid doen

Verlede Vrydag het die gr. 5-leerders van Akademie Reformia 'n entrepreneursdag gehou, met die doel om hul wys te maak oor hoe om met geld te werk.

POLOKWANE – Verlede Vrydag het die gr. 5-leerders van Akademie Reformia ‘n entrepreneursdag gehou, met die doel om hul wys te maak oor hoe om met geld te werk.

Die jongspan het, met hulp van party ma’s en oumas, allerlei soet en sout tuisgebak verkoop. Danksy verledeVrydag se winterwind wat deur murg en been gesny het, het dit baie kopers se honger aangeblaas. Hierdie dag het die leerders ook die kans gegee om te leer om te werk vir hulle inkomste.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button