NewsSchools

PHS-leerders woeker met spelling

Leerders van die Hoërskool Pietersburg het hulle spelbaadjies aangetrek en hul stemme dik gemaak by die sewende Sanlam WOW-spelfees

POLOKWANE – Leerders van die Hoërskool Pietersburg het hulle spelbaadjies aangetrek en hul stemme dik gemaak by die sewende Sanlam WOW-spelfees.

Twee leerders van die skool, Maritsa van Niekerk en Lisa Herholdt, het na die nasionale ronde in Oktober in Stellenboch deurgedring. Die twee leerders het die kompetisie uitgestof in die Limpopo uitdunronde wat op 24 Julie by die Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane gehou is.

Die fees poog om leerders bewus te maak van die krag van die taal wat hulle praat, lief vir lees te maak, honger vir kennis en lus te maak vir studie op skool en daarna.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button