Local NewsNewsSchools

Tommies se nuwe leiers geslyp

Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het onlangs sy nuwe Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) verkies en die nuwe leiers het die afgelope naweek 'n leierskamp by Country Tours in Magoebaskloof bygewoon

POLOKWANE – Die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het onlangs sy nuwe Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) verkies en die nuwe leiers het die afgelope naweek ‘n leierskamp by Country Tours in Magoebaskloof bygewoon.

Die kursus wat die groep gedoen het, is deur Geared 4 Life aangebied.

Die naweek het afgeskop met aktiwiteite gebaseer op spanbou en uithouvermoë.

“Die groep sien uit na die gewigtige taak wat aan hulle toevertrou is en onderneem om die skool se integriteit en karakter op alle vlakke uit te bou,” sê Alecia Maree, ‘n onderwyser by die skool.

 

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button