NewsSchools

Skoolhoof vier verjaardag in die lug

Pietersburg Laerskool (PLS)-hoof, Peet Bredenkamp het verlede Dins-dag sy 59ste verjaardag in ‘n ligte vliegtuig gevier. Die leerderraad, personeel en ouers het gereël dat Bredenkamp in ‘n ligte vliegtuig wat aan Kowie Roux behoort oor die rugbyveld vlieg terwyl leerders ‘n 59 gevorm het. “Ons tydsberekening was bietjie uit omdat die hoof oorgevlieg het voordat …

Pietersburg Laerskool (PLS)-hoof, Peet Bredenkamp het verlede Dins-dag sy 59ste verjaardag in ‘n ligte vliegtuig gevier.
Die leerderraad, personeel en ouers het gereël dat Bredenkamp in ‘n ligte vliegtuig wat aan Kowie Roux behoort oor die rugbyveld vlieg terwyl leerders ‘n 59 gevorm het. “Ons tydsberekening was bietjie uit omdat die hoof oorgevlieg het voordat ons klaar was. Daarna het leerders en personeel vir hom in die saal gesing waarna ‘n heerlike ete geniet is,” sê skakelbeampte, Karen Müller.
Bredenkamp het almal betrokke vir die verrassing bedank.

RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button