NewsSchools

Podiumplekke vir Tommies

Die landloopspanne van die Hoër Tegniese Skool (HTS) Tom Naudé het hulle skool se naam hoog gehou tydens die interhoër by Hoërskool Ben Vorster.

POLOKWANE – Die landloopspanne van die Hoër Tegniese Skool (HTS) Tom Naudé het hulle skool se naam hoog gehou tydens die interhoër by Hoërskool Ben Vorster.

Landloopatlete van HTS op 19 Augustus aan die interhoëratletiekbyeenkoms deelgeneem. Die junior aflosspan het ‘n derde plek behaal en die senior aflosspan ‘n tweede plek.

“Ons is baie trots op die seuns,” het Kobus de Meyer, sporthoof van HTS Tom Naudé, gesê.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button