NewsSchools
Tommies presteer tydens FAK Afrikaans-ekspo
Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé maak jaarliks opslae tydens die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) Afrikaans Skole-ekspo en vanjaar was geen uitsondering nie. Tommies het 16 goue-, 34 silwer- en tien bronsmedaljes verower nadat die finale uitslae van vanjaar se kompetisie op 17 September bekendgemaak is. Leerders het onder meer in kategorieë vir …
Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé maak jaarliks opslae tydens die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) Afrikaans Skole-ekspo en vanjaar was geen uitsondering nie. Tommies het 16
goue-, 34 silwer- en tien bronsmedaljes verower nadat die finale uitslae van vanjaar se kompetisie op 17 September bekendgemaak is. Leerders het onder meer in kategorieë vir advertensies, dagboekinskrywings, fotografie, rubrieke, kortverhale, musiek en lirieke, plakboeke, poësie en tekenkuns ingeskryf.
RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com


Die leerders van Tom Naudé is goue medaljewenners tydens die FAK Afrikaans Skole-ekspo.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



