NewsSchools

PLS stem vir nuwe leiers vir 2016

Laerskool Pietersburg (PLS) het onlangs die stem en aanwys van die skool se leiers vir volgende jaar gehou.

POLOKWANE – Laerskool Pietersburg (PLS) het onlangs die stem en aanwys van die skool se leiers vir volgende jaar gehou.

PLS se leiers word jaarliks verkies deur ‘n beproefde en demokratiese stelsel. Die gr. 6-leerders asook die personeel wat betrokke is by die onderrig, opvoeding en afrigting van hierdie leerders kry die geleentheid om te stem. Die aantal leiers wat aangekondig word, word vooraf bepaal deur die dagbestuur op grond van die getal leerders in die groep.

Hierdie leiers verrig ‘n uitsonderlike taak by PLS. Terselfdertyd word die leerders se leierseienskappe en diensbaarheid voortdurend ontwikkel.

2016 se seunsleiers:

• Jaden Rheeder, Juandré Slippers, Jandré van der Heyde, JP Fowlds, Dawid Malan, Tiaan van der Heever, Cor Muller, Reghardt van den Berg, Willem van Alleman, Kyle Bridger, Jan Grobler, Michael Retief, Schalk Janse van Rensburg, Alexander Hartslief, Marco Pratt, Rocan van Breda, Ruben Geldenhuys, Eduan Gobey, Jaco Theunissen, Alex Beukman en Jan de Jager.

2016 se meisiesleiers:

Alizha Grant, Milla van Biljon, Tracey Bezuidenhout, Zoë du Ru, Simoné Pratt, Melinda Stouman, Kayla Pratt, Louise du Preez, Johandri Otto, Chané Fourie, Hanri Davel, Jolene Venter, Klaurese Ohlenschläger, Xanthé Botha, Marze Becker en Augusta van Niekerk.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button