POLOKWANE – ‘n Leerder van Curro Heuwelkruin het uitgeblink by die Nasionale Sanlam WOW Spelfees op Saterdag, 17 Oktober in Stellenbosch.
WOW is ‘n akroniem vir woorde open wêrelde. Die beste drie leerders van elke graad (gr. 1 tot 10) uit al nege provinsies neem aan hierdie jaarlikse kompetisie deel.
Jeané Scheepers van Curro Heuwelkruin het haar afdeling gewen en ‘n paar pryse vir haar flinke spelkuns ontvang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



