NewsSchools

Sport- en kultuur sterre vereer by prysuitdeeling

Curro Heuwelkruin het hul jaarlikse sport- en kultuurprysuitdeling gehou gedurende die laaste week van Oktober.

POLOKWANE – Curro Heuwelkruin het hul jaarlikse sport- en kultuurprysuitdeling gehou gedurende die laaste week van Oktober waartydens leerders wie uitgeblink het, vir hulle harde werk beloon is.

Die presteerders wie erken is, is die volgende:

Laerskoolkultuurprysuitdeling:

• Kiana Faia – Beste Junior Redenaar, Beste Engelse Formele Werk en Beste Praktiese Musiek Instrumentaal.

• Danica Altenroxel – Beste Senior Redenaar en Best English Public Speaker.

• Francois van Wyk – Best English Debate Speaker en Beste Bladleser gr. 7.

• Lené van As – Beste Bladleser gr. 4-5 en Beste Praktiese Musiek Instrumentaal.

• Reinhardt Breytenbach – Beste Gedramatiseerde Werk.

• Charné Hartley – Beste Gedramatiseerde Werk.

• Dorijke du Toit – Beste Gedramatiseerde Werk en Beste Afrikaanse Formele Werk.

• Dylan Posselt – Beste Student in Praktiese Musiek Vokale Afdeling.

Hoërskoolkultuurprysuitdeling:

• Albert-Louis Nel – Beste Junior Redenaar gr. 8-9 Voorbereid.

• Thalia Pereira – Beste Junior Redenaar gr. 8-9 Addisionele Taal.

• Anje Dorfling – Beste Junior Redenaar gr. 8-9 Onvoorbereid.

• Kaela Steyn – Beste Leser: Nationale Eisteddfod en Beste Senior Redenaar gr. 10-12 Addisionele Taal.

• Arno Horn – Beste Seun in Gedramatiseerde Werk Kunstefeeste.

• Thabang Mashiane – Beste Meisie in Gedramatiseerde Werk Kunstefeeste.

Hoërskoolsportprysuitdeling:

• Arno Horn – Hokkiespeler van die Jaar.

• Wernich Kachelhoffer – Tennisspeler van die Jaar en Rugbyspeler van die Jaar.

• Ilanie Heystek – Netbalspeler van die Jaar.

• Kayla Spies en Zanelle Swart – Hokkiespeler van die Jaar.

• Mauritz Pretorius – Sewesrugby-speler van die Jaar en Veelsydigste Atleet van die Jaar.

• Stefan Nel – Beste Kolwer en Atleet van die Jaar.

• Nichardt van Niekerk – Beste Bouler en Krieketspeler van die Jaar.

• Tristen Schwim – Gholfspeler van die Jaar.

Gedurende die Kultuurprestasie Dinee het 25 laerskoolleerders en 14 hoërskoolleerders erekleure ontvang.

Dorijke du Toit het ‘n Bronspenning ontvang en Jeané Scheepers ‘n Rektorsmedalje.

Trofeëwenners – Laerskool

• Dorijke du Toit – Drama Student van die Jaar.

• Jeané Scheepers – Kultuurster.

• Francois van Wyk en Danica Altenroxel – Kultuurpersoonlikheid van die Jaar.

Trofeëwenners – Hoërskool

• Stephan de Lange – Beste Junior Kunsleerder.

• Roelof Neuhoff – Beste Junior Dramaleerder.

• Lané Katzke – Beste Senoir Dramaleerder.

• Thabang Mashiane en Dineo Mashisi – Kultuurster

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button