NewsSchools

Nuwe skoolleiers vir 2016 gekies

Laerskool Piet Hugo het onlangs hulle nuwe hoofleiers bekend gemaak. Mulweli Mudau en Tshepi Mokgetlhe is die hoofleiers en Ethan Posl en Mamoloko Moloto die onderhoofleiers. “Ek het goeie vooruitsigte vir die groep vir volgende jaar en wat hulle vir die skool gaan doen. Dit is ‘n sterk groep met goeie leierseienskappe. Al vier hoofleiers …

Laerskool Piet Hugo het onlangs hulle nuwe hoofleiers bekend gemaak.
Mulweli Mudau en Tshepi Mokgetlhe is die hoofleiers en Ethan Posl en Mamoloko Moloto die onderhoofleiers.
“Ek het goeie vooruitsigte vir die groep vir volgende jaar en wat hulle vir die skool gaan doen. Dit is ‘n sterk groep met goeie leierseienskappe. Al vier hoofleiers is onder die skool se top 10 akademiese presteer­ders,” sê Werner Christou, leerkrag en hoof van die leerlingraad.
Die vier sê dat hulle als in hulle vermoë gaan doen om hulle skool se naam hoog te hou en ‘n goeie voorbeeld vir die leerders te stel.

LEANDRI VAN SCHALKWYK
>>leandri.observer@gmail.com

Die leiers vir 2016 is Michael Morris, Katlego Phofa en Tebogo Mamabola. In die eerste ry is Fentse Mokgaloane, Marizelle Pretorius, Toko Gololo, Zinzi Shamu en Zee Lion. In die tweede ry is Kotswana Maupi, Konane Mathebula en Nelly Kekana. In die derde ry is Zoë Davids, Juandré van der Vyver, Chris-Jan Venter en Manoko Moloto. In die vierde ry is Ntsakisi Nkanyani, Guido de Marre, Briana Modikwa, Donovan Coetzer en Lizzy Ramogale. Agter is Angie Jacobs, Thoriso Ramokgola, Amber Leach en Franco van Dyk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button