NewsSchools

Osies ontvang sport-, kultuurpryse

Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het onlangs 'n sport en kultuur-prysuitdeling gehou. Die leerders wie die beste sport en kultuur prestasies vir die jaar behaal het is aangewys.

POLOKWANE – Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het onlangs ‘n sport en kultuur-prysuitdeling gehou.

Die leerders wie die beste sport en kultuur prestasies vir die jaar behaal het is aangewys.

Kultuurprestasies:

• Leonell Horak – De Wet-trofee vir Beste gr. 4 Redenaar.

• Carli Becker – Pretorius-trofee vir Beste Redenaar Grondslagfase.

• Alex Marais – Verster-trofee vir Beste Junior Skaakspeler.

• Paul Erasmus – Osie Landsdiener van die Jaar.

• Johan Horn – Steyn-trofee vir Algemene Kennis.

• Wian Haasbroek deel die Nic van Oudtshoorn-trofee met Zanru Jewaskiewitz vir Beste gr. 7 Redenaar.

• Gerhard Maré – Illshpé van Graan-trofee vir Kultuur Osie van die Jaar.

• Leana Swarts deel die Nic van Oudtshoorn-trofee met Annadeé Oerlemans vir Beste gr. 6 Redenaar.

• Frans-Jaco van Staden – Nicolette Roux-trofee vir Beste Senior Skaakspeler.

• Ruwan van der Watt – Nic van Oudshoorn-trofee vir beste gr. 5 Redenaar.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button