Winning R87 m Powerball ticket bought at local filling station
The sole winner of the Powerball jackpot who bought his ticket at a filling station on Friday night in Mokopane, has yet to come forward to claim his/her millions.
MOKOPANE – The PowerBall Mega Jackpot was won on Friday night by a player from Mokopane, Limpopo announced Ithuba. The winner has walked away with R87 624 435. The jackpot was Ithuba’s biggest in five years.
The winning numbers for Friday night’s Powerball draw were: 35, 1, 16, 7, 28 and bonus number 3.
—-
Iewers loop daar iemand in Mokopane of omgewing rond wat nie besef hy of sy is die wenner van meer as R87 miljoen nie.
Die grootste bedrag nog uitbetaal deur PowerBall, ‘n hele R87 674 435 miljoen, wag nog steeds vir sy nuwe baas. Dié kaartjie is verlede Vrydagaand by ‘n vulstasie in Mokopane gekoop.
Volgens Ithuba National Lottery is die wenkaartjie omstreeks 19:40 by ‘n vulstasie in Mokopane gekoop. Die 87 miljoen wat gewen is, is die hoogste lotery boerpot in vyf jaar.
Die wennommers is:1,7, 16, 28, 35 en die bonusnommer is 3.
redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za



