Schools

Kruinies swaai kolwe teen Musina

Daar was saam besluit oor wie eerste kolf en Musina is die kans gegun om te wys tot wat hulle kolwers in staat is.

POLOKWANE – Curro Heuwelkruin se gr. 7’s het verlede Maandag ‘n vriendskaplike krieket wedstryd teen Laerskool Musina gespeel.

William Quinn

Daar was saam besluit oor wie eerste kolf en Musina is die kans gegun om te wys tot wat hulle kolwers in staat is.

Heuwelkruin se boulers was Eduard Quinn en Alex Thompson.

Zaydaan Subhan

Die openingskolwers was Matome Mabitsela en Alex Thompson.

Heuwelkruin wen die wedstryd met vyf paaltjies.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button