SA002700

POLOKWANE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN `N AANSOEK OOR HERSONERING INGEVOLGE ARTIKEL 61 VAN DIE POLOKWANE MUNISPALE BEPLANNINGS BY-WET, 2017 (SOOS GEWYSIG 2025)
•WYSIGINGSKEMA 311 Ek, Marco Nolte van Natura Professional Planners (Edms) Bpk, synde die aansoeker en gemagtigde agent van die eienaar van die eiendom, Erf 2469 Pietersburg Uitbreiding 11 gee hiermee kennis ingevolge Artikel 95(1)(a) van die Polokwane Munisipale Beplannings By-Wet, 2017 (soos Gewysig 2025), dat ek/ons aansoek gedoen het by Polokwane Munisipaliteit vir die wysiging van die Polokwane Gentegreerde Skema, 2022, in terme van Artikel 61 van die Polokwane Munisipale Beplannings By-Wet, 2017 (soos Gewysig 2025), van die eiendom soos hierbo beskryf. Die eiendom is gele te: 12 Jupiterlaan. Die hersonering is van `Residensiel 1` na `Opvoedkunding`. Die bedoeling is om `n aansoek te doen vir `n opvoedkundige sentrum om die gebruik van die eiendom te formaliseer. Enige besware of kommentare, insluitend die gronde daarvan met volledige kontakbesonderhede, moet ingedien word by, of skriftelik gerig word aan: Bestuurder: Stadsbeplanning en Eiendomsbestuur, Polokwane Munisipaliteit, Posbus 111, Polokwane, 0700 vanaf 15 Mei 2026 tot 12 Junie 2026. Enige persoon wat nie kan skryf of lees nie, kan gedurende kantoorure die Kantoor van die Munisipale Bestuurder bywoon, waar `n amptenaar daardie persoon sal bystaan om `n kommentaar in te dien. Volledige besonderhede kan gedurende kantoorure by die Munisipale kantore soos hieronder uiteengesit besigtig word vir `n tydperk van 28 dae vanaf die datum van eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant/Polokwane Review koerant. Adres van Munisipale kantore: Hk. van Landros Mare- en Bodensteinstraat, Burgersentrum, 0699. Sluitingsdatum vir enige besware en/of kommentare is 12 Junie 2026. Adres van applikant:
Limassolstraat 02 Ismini Kantoorpark
Polokwane 0699
Tel nr.: 074-544-5544 Datums waarop
kennisgewing in die
Provinsiale Koerant
gepubliseer sal word:
15 & 22
Mei 2026

Reference Number: SA002700

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button