SA002704
KENNISGEWING: LISENSIE AANSOEK INGEVOLGE DIE WET OP PETROLEUM-PRODUKTE, 1977 (WET 120 VAN 1977) HIERDIE kennisgewing het ten doel om belangstellende of geaffekteerde partye in kennis te stel dat TEDI GROUP (EDMS)BPK., hierna `die aansoeker` genoem, `n aansoek ingedien het vir `n Kleinhandellisensie: F/2026/04/21/0002 (SITE) GEDEELTE 12 VAN DIE PLAAS LEEUWFONTEIN 750 `KS PAD D1485 NA MARBLE HALL. PAD D4100 NA GROBLERSDAL MOGANYAKA AREA SEKHUKHUNE Die doel van die aansoek is sodat `n lisensie aan die aansoeker uitgereik kan word om steeds petroleum- KLEINhandelaktiwiteite te onderneem soos uiteengesit in die aansoek. Die aansoek l oop vir insae ter die ondergenoemde fisiese adres. Relings om die aansoekdokumentasie te besigtig kan getref word met die Kontroleur van Petroleumprodukte by Tel :(015) 230 3600 Faks:, of E-pos: Siyabulela .Magobongo@dmre.gov.za Enige besware teen die uitreiking van `n lisensie ten ospgite van hierdie aansoek met gerig word aan die Kontroleur van Petroleumprodukte binne `n tydperk van twintig (20) werksdae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing met duidelike vermelding van bogemelde aansoeknommer: Fisiese Adres: Die Kontroleur van Petroleumprodukte
•Limpopo Departement van Minerale & Energie 18 A Landros Mare Street Polokwane 0700 Pos Adres:
Die Kontroleur van
Petroleumprodukte
•Limpopo Departement
van Minerale &
Energie Privaatsak X 9712
POLOKWANE
0700
Reference Number: SA002704