Sport

Medaljes, nasionale kleure vir JKA karatekas

Foto: RC Myburgh Vyftien karatekas van Pietersburg JKA Karateklub het tydens die JKA Suid-Afrikaanse Karatekampioenskappe in Johannesburg verskeie medaljes ingepalm en medaljewenners is met nasionale kleure vereer. Voor is Anika Badenhorst (silwer), Stephan Van Rensburg (brons) en Emanuel Makata (goud). In die middel is Paul Snyman (brons), Marisa Claassens (tweede goud), Cornia Claassens (tweede goud), …

Foto: RC Myburgh
Vyftien karatekas van Pietersburg JKA Karateklub het tydens die JKA Suid-Afrikaanse Karatekampioenskappe in Johannesburg verskeie medaljes ingepalm en medaljewenners is met nasionale kleure vereer. Voor is Anika Badenhorst (silwer), Stephan Van Rensburg (brons) en Emanuel Makata (goud). In die middel is Paul Snyman (brons), Marisa Claassens (tweede goud), Cornia Claassens (tweede goud), Koos Hartzenberg (goud), Oriinga Maudo (silwer en brons) en Nathen Weideman (brons). Agter is afrigters en skeidsregters Piet van Rensburg, Franci Vorster, Chris van Rensburg en Eliphus Ntata.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button