Sport
Noordelikes byt net-net spit teen Loskop af
Die tiende ronde van die jaarlikse Boet Fickliga is die naweek gespeel met Goldwagen Noordelikes se tweedespan wat teen Loskop Rugbyklub kragte gemeet het. Beide spanne het van die afskop af op konstante verdediging gekonsentreer, maar steeds het sommige spelers daarin geslaag om agter die doellyn te gaan kuier. Aan die einde van die kragmeting …
Die tiende ronde van die jaarlikse Boet Fickliga is die naweek gespeel met Goldwagen Noordelikes se tweedespan wat teen Loskop Rugbyklub kragte gemeet het.
Beide spanne het van die afskop af op konstante verdediging gekonsentreer, maar steeds het sommige spelers daarin geslaag om agter die doellyn te gaan kuier.
Aan die einde van die kragmeting het Loskop 29 gehad, slegs drie punte meer as die rooi masjien se 26.
Noordelikes se tweede-span speel Saterdag teen Phalaborwa Rugbyklub.
Hoof foto: Foto’s: RC Myburgh: Noordelikes se Hendrie van Niekerk hou sy opponent fyn dop.
RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



