Sport
Nonnie de Lange se dansers presteer
Studente van Nonnie de Lange Dansateljee het puik presteer tydens eksamens wat onlangs in die stad afgelê is en het met hul medaljes gespog tydens ‘n fotosessie wat onlangs by die ateljee plaasgevind het. Storie en foto’s: BARRY VILJOEN >>barryv.observer@gmail.com
Studente van Nonnie de Lange Dansateljee het puik presteer tydens eksamens wat onlangs in die stad afgelê is en het met hul medaljes gespog tydens ‘n fotosessie wat onlangs by die ateljee plaasgevind het.
Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



