Bosveld SportSport

Dis lekker vir die Hansies om te wen

HOëRSKOOL Hans Strijdom se tweederugbyspan is verlede naweek tydens die Limpopo semi-finaal by Hoërskool Ben Viljoen op Groblersdal vir die tweede agtereenvolgende jaar as die Limpopo wenner gekroon.

MOKOPANE – HOëRSKOOL Hans Strijdom se tweederugbyspan is verlede naweek tydens die Limpopo semi-finaal by Hoërskool Ben Viljoen op Groblersdal vir die tweede agtereenvolgende jaar as die Limpopo wenner gekroon.

Hansies se tweederugbyspan klop Hoërskool Louis Trichardt in ‘n tawwe wedstryd met 17-14. Die o/16 rugbyspan wen Hoërskool Ben Viljoen met 32-0 en sal op 18 Julie in die Limpopo finaal speel.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button