Bosveld SportSport

Krugies gekies vir Verre-Noordspan

VYF van Laerskool Krugerpark se rugbyspelers gaan van 6-10 Julie in Kroonstad gedurende die AVS Bokkieweek in die Verre Noord rugbytruie uit draf.

MOKOPANE – VYF van Laerskool Krugerpark se rugbyspelers gaan van 6-10 Julie in Kroonstad gedurende die AVS Bokkieweek in die Verre Noord rugbytruie uit draf.

“Die span raap al klaar spog prestasies op. Die Verre Noordspan het op 16 Junie op Marble Hall in ‘n oefen wedstryd Suid-Oos Transvaaal 19-0 geklop,” sê Piet Botha en Barrie Pieterse, afrigters. Krugies se rugbysterre is; Pieter Briel, Herman Wessels, Michael McNicol, Marco McKenzie en Franco Botha.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button