Bosveld SportSport

Van Zyl-duiwe neem die voortou

DIE duiwe van Johan van Zyl het behoorlik die voortou geneem in die Winburg 2 wedvlugte van die suksesvolle Sportman Amateur Posduifklub wat verlede naweek gehou is.

MOKOPANE – DIE duiwe van Johan van Zyl het behoorlik die voortou geneem in die Winburg 2 wedvlugte van die suksesvolle Sportman Amateur Posduifklub wat verlede naweek gehou is.

Drie van Van Zyl se duiwe het eerste ingeklok in die jaaroud-wedvlug en in die opewedvlug was drie van sy duiwe op die hakke van die wenduif wat uit die hokke van Tiaan Marais gekom het.

Die uitslae in die jaaroud-wedvlug was as volg:

Johan van Zyl: 1, 2, 3, 5, 11, 14

Tiaan Marais: 4,6, 10, 12, 15, 17

Barend Viljoen: 7

Fanie Viljoen: 8, 9

Louis Rossouw: 13, 16

Die uitslae van die opewedvlug was as volg:

Tiaan Marais: 1, 7, 12, 13, 16, 20, 23, 24

Johan van Zyl: 2, 3, 4, 10, 14, 17, 18

Fanie Viljoen: 5, 9, 11, 19, 21, 22, 27, 28, 29

Engelbrecht Hokke: 6, 25, 26

Barend van Biljon: 8

Louis Rossouw: 15.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button