Bosveld SportSport

Swemmers van die Tuks Mokopane Swemklub wen groot

Na nog 'n suksesvolle gala vir die swemklub is afrigter Awie Hattingh gepas trots op sy span.

MOKOPANE – Die swemmers van die Tuks Mokopane Swemklub het die medaljies ingeoes by die Shamu Sprint Gala wat plaasgevind het by Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen.

 

Tuks Mokopane Swemklub medaljies

• Laumari Hawken

– goue medalje in die 100 m vlinderslag, borsslag, rugslag en 200 m idividuele wisselslag (IM)

– brons medalje in die 100 m vryslag

• Mighael Alberts

– silwer medalje in die 25 m rug- en vryslag

– brons medalje  in die 100 m IM en 25 m borsslag

– goue medalje in die vlinderslag

• Lianka du Toit

– silwer medalje in die 100 m IM en in die 25 m borsslag

– brons medalje in die vlinderslag

• Nicole White

– drie goue medaljes in die 25 m rugslag, borsslag en kruipslag

• Duvan Oosthuizen

– silwer medalje in die 100 m IM

– brons medalje in die 25 m vlinderslag

• Carmi Schoeman

– twee brons medaljes in die 100 m IM en 25 m vryslag

• Ruard Nel

– goue medalje in die 100 m borsslag

– silwer medalje in die 200 IM en 100 m vryslag

• Karla Vogel

– goue medalje in die 100 m rugslag

• Deané Oosthuizen

– silwer medalje in die 100 m IM

– drie goue medaljes in die 50 m rug-, bors- en 25 m vlinderslag

• Henro van der Walt

– silwer medalje in die 25 m vlinderslag

– twee brons medaljes in die bors- en rugslag

• Pietie Vogel

– brons medalje in die 100 m borsslag

• Will Hawken

– brons medalje in die 100 m kruipslag

 

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button