Bosveld SportSport
Krugies klief deur water by Vissegala
Die swemmers van Laerskool Krugerpark het behoorlik laat waai in die water tydens die jaarlikse Vissegala verlede Dinsdag.
MOKOPANE – Die swemmers van Laerskool Krugerpark het behoorlik laat waai in die water tydens die jaarlikse Vissegala verlede Dinsdag.
Resultate:
Carmi Schoeman en Mighael Alberts het die gesogte titel in die juniorafdeling as die beste meisie- en seunswemmer.
Franco Botha en Bernice Laboff word as die beste senior meisie- en seunswemmer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





