Bosveld SportSport
Swemsterre haal beste tye in Pta
Agt swemmers van die Tuks Mokopane Swemklub het verlede naweek in hulle Limpopokleure aan die NTS Interprovinsiale Gala in die Hillcrest-swembad in Pretoria deelgeneem.
MOKOPANE – Agt swemmers van die Tuks Mokopane Swemklub het verlede naweek in hulle Limpopokleure aan die NTS Interprovinsiale Gala in die Hillcrest-swembad in Pretoria deelgeneem.
Die top swemmers was:
• Miral Honiball, Morné van der Bank, Danré Grové, Raymond Kockott, Heinrich Strydom, Ruben Glover, Franco Botha en Bernice Laboff
• Strydom kry ‘n silwer medalje (200 m rugslag) en ‘n brons medalje (100 m rugslag)
• Van der Bank ‘n brons medalje (200 m rugslag)
• Honiball het ‘n silwermedalje in die individuele wisselslag (200m) en ‘n brons in die individuele wisselslag (400 m) verower.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



