Bosveld SportSport

Trofeë vir Krugies se trompoppies

Na 'n tawwe seisoen op die trompoppievelde is die trompoppies van Laerskool Krugerpark vir hul harde werk tydens 'n onlangse prysuitdeling vereer.

MOKOPANE – Na ‘n tawwe seisoen op die trompoppievelde is die trompoppies van Laerskool Krugerpark vir hul harde werk tydens ‘n onlangse prysuitdeling vereer.

Twané Human ontvang trofeë vir haar rol as hoofleier, vir die beste Pom-Pom, beste Trompoppie asook die wisseltrofee vir haar vyf jaar agtereenvolgende deelname. Chané Human spog met die trofee vir die beste subleier en vir vyf jaar aaneenlopende deelname.

Abigail van Staden ontvang die trofee vir die beste baton, Tisetso Chokwe vir die beste Pom-Pom, Charlene Zowitsky vir die beste dubbelvlag en Lara Saayman raap die trofee op vir die beste enkelvlag.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button