Local sportSport

[VIDEO] Ondersteun dié dansers om geld in te samel

Dansers van Zandri’s Dans Studio, Cayla Nel, Jenique Koster en Zanté Oosthuizen, is gekies om deel te neem aan die SA Kampioenskappe van Uitvoerende Dans in Midrand in April.

Om geld in te samel vir die drie om aan die kampionskap deel te kan neem, verkoop hul hierdie Vydag rib burgers teen  R25.

Die bestellings sal afgelewer word of jy kan dit self kom haal. Vir meer inligting en bestellings, kontak Simone 074 992 7950.

WHATSAPP ZANDRIS

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button