Local sportSport

Sewesspan reken af met opponente

Die rugbyveld van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het behoorlik gegons soos wat die spelers geoefen en mekaar getakel het in die proefwedstryde om 'n sewesspan te kies.

POLOKWANE – Rugbyspelers wie graag wou deel wees van die Pietersburg/Dendron Rugbyklub-span het die velde trotseer vir die klubs se proewe.

Die rugbyveld van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het behoorlik gegons soos wat die spelers geoefen en mekaar getakel het in die proefwedstryde om ‘n sewesspan te kies.

Die span is op Donderdag, 16 Februarie gekies en het daardie Saterdag al in hul eerste wedstryd in Groblersdal gaan kragte meet.

Die afrigter van die sewesspan, Jacques Swanepoel, sê tussen die twee klubs is daar talle gretige en talentvolle spelers.

“Ondanks dat die twee klubs taamlik klein is, is daar ‘n oorvloed van talentvolle spelers om van te kies.

Die nuwe sewesspan het goed met hul opponente afgereken in die onlangse wedstryde al het hulle slegs ‘n kort rukkie voor die wedstryd eers begin saam speel,” vertel hy.

Uitslae van die Groblersdalwedstryde:
• Pietersburg/Dendron Rugbyklub klop Loskop 2 met 32-10.
• Pietersburg/Dendron Rugbyklub klop Universiteit van Limpopo 1 met 65-0.
• Pietersburg/Dendron Rugbyklub veloor 7-14 teen Universiteit van Venda.
• Pietersburg/Dendron Rugbyklub verloor 14-12 teen Loskop in die semifinaal.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Raeesa Sempe

Raeesa Sempe is a Caxton Award-winning Digital Editor with nine years’ experience in the industry. She holds a Bachelor’s Degree in Media Studies from the University of the Witwatersrand and started her journey as a community journalist for the Polokwane Review in 2015. She then became the online journalist for the Review in 2016 where she excelled in solidifying the Review’s digital footprint through Facebook lives, content creation and marketing campaigns. Raeesa then moved on to become the News Editor of the Bonus Review in 2019 and scooped up the Editorial Employee of the Year award in the same year. She is the current Digital Editor of the Polokwane Review-Observer, a position she takes pride in. Raeesa is married with one child and enjoys spending time with friends, listening to music and baking – when she has the time. “I still believe that if your aim is to change the world, journalism is a more immediate short-term weapon." – Tom Stoppard

Related Articles

Back to top button