Osie-hokkiespelers in Lim-span
'n Totaal van 20 hokkiespelers van Laerskool Pietersburg-Oos is gekies om die provinsiale hokkiespan te verteenwoordig.
POLOKWANE – ‘n Totaal van 20 hokkiespelers van Laerskool Pietersburg-Oos is gekies om die provinsiale hokkiespan te verteenwoordig.
Dié Osies het hul Limpopo-kleure verwerf en sal vir Limpopo se o/13- en o/12-hokkiespanne uitdraf.
Die volgende o/13-spelers is vir die Limpopospan gekies:
• Eli Ströh;
• Kevin Booyens;
• Mericia Theunissen;
• Lise Prinsloo;
• Mia Schulenburg;
• Ritasha Theunissen;
• Leigh van der Merwe, en
• Leard Prenzler.
Die volgende o/12-spe-lers is vir die Limpopospan gekies:
• Marco Forrester;
• Eli Ströh;
• Abigail de Jager;
• Chinique Brown;
• Franchell Brandt;
• Lea Marx;
• Leana Swarts;
• Cari Schulenburg;
• Jaco van Staden;
• Carina Stears;
• Braam van den Heever; en
• Riekert Erasmus



