School sportSport
PHS se hokkieseuns in Lim-span
Die volgende leerders van die Hoërskool Pietersburg is gekies vir die Limpopo-hokkiespanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
POLOKWANE – Die volgende leerders van die Hoërskool Pietersburg is gekies vir die Limpopo-hokkiespanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
o/18A-span:
• Johan Krüger;
• Braam Nel;
• Jaco Potgieter;
• Chesslin Hoggins; en
• Daniel Osborne.
o/16A- en B-spanne:
• André Viljoen;
• Franco van der Watt;
• Henjo van Beek;
• Tian Geyer;
• Raen Wood;
• Daniel Swarts; en
• Danté Engelbrecht.
o/14-span:
• Heinrich Viljoen;
• Dian Forrester;
• Kailin Ferreira;
• Louis Nel;
• Juhan de Kock;
• Christo Stears; en
• CG Grobbelaar.
PHS skoolhoof, Willie Schoeman, het hulle gelukgewens.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



