School sportSport

Osie-hokkiebokkies kry kursusspanne

Ses van Laerskool Pietersburg-Oos se hokkiespelers is tydens 'n hokkiekursus in Bloemfontein gekies om deel te vorm van die kursusspanne.

POLOKWANE – Ses van Laerskool Pietersburg-Oos se hokkiespelers is tydens ‘n hokkiekursus in Bloemfontein gekies om deel te vorm van die kursusspanne.

Meer as 20 hokkiespanne van 15 skole het die hokkiekursus, aangebied deur bekende hokkiespeler en afrigter Elsie Coetzer, bygewoon.

Die twee kursusspanne gee ‘n aanduiding van die beste spelers uit die meer as 200 leerders wat die kursus bygewoon het.

Braam van den Heever (o/12), Lindi Siboza (o/12) en Leana Swarts (o/13) is vir die o/13-kursusspanne gekies al is hulle al drie jonger as o/13.

Henco Chalmers, Lise Prrinsloo en Zené de Waal is ook vir die o/13-kursusspanne gekies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button