Tuks-reeks sorg vir naelbyt sport-aksie
Hoërskool Pietersburg se eerste deelname aan die 2017 Tuks-reeks het op Saterdag, 4 Maart afgeskop
POLOKWANE – Hoërskool Pietersburg se eerste deelname aan die 2017 Tuks-reeks het op Saterdag, 4 Maart afgeskop en dit belowe om ‘n voorsmaak te wees van ‘n aksieryke maand.
Die skool het aan die Tuks-reeks teen Hoërskool Eldoraigne meegeding in netbal, hokkie en rugby wedstryde op PHS se velde.
Die uitslae:
Rugby:

PHS o/14A-span wen 55-0
PHS o/14B-span wen 43-0
PHS o/15A-span verloor 29-10
PHS o/15B-span verloor 10-3
PHS o/16A-span wen 58-0
PHS o/16B-span wen 12-7
PHS derdespan verloor 26-5
PHS tweedespan speel gelykop 17-17
PHS eerstespan verloor 26-10
Speler van die week – Ross Crouse
Hokkie meisies:

PHS o/14A-span wen 7-0
PHS o/14B-span wen 2-1
PHS o/15A-span wen 2-0
PHS o/15B-span speel gelykop 2-2
PHS o/16A-span wen 3-0
PHS o/16B-span wen 2-1
PHS tweedepan wen 3-0
PHS eerstespan wen 3-1
Speler van die Week – Lindi Burger
Hokkie seuns:
PHS o/14-span speel gelykop 1-1
PHS o/15-span verloor 2-1
PHS o/16-span speel gelykop 1-1
PHS tweedespan verloor 1-0
PHS eestespan wen 3-1
Speler van die Week – Daniel Swarts
Netbal:

PHS o/14A-span verloor 16-14
PHS o/14B-span wen 18-11
PHS o/14C-span wen 16-2
PHS o/15A-span verloor 28-11
PHS o/15B-span verloor 37-7
PHS o/15C-span verloor 13-10
PHS o/16A-span verloor 31-18
PHS o/16B-span verloor 21-9
PHS o/17A-span verloor 19-15
PHS o/17B-span wen 24-4
PHS tweedespan wen 17-9
PHS eerstespan verloor 34-13
Speler van die Week – Tiffani Africa




