School sportSport

HPP sportspanne kraai koning

Hoërskool Piet Potgieter se wintersportspanne het verlede Donderdag teen Hoërskool Louis Trichardt kragte gemeet en in die meeste wedstryde vir goeie oorwinnings gesorg.

MOKOPANE – Die spanne speel Saterdag teen Hoërskool Merensky van Tzaneen op eie bodem en vra die gemeenskap om hulle te kom ondersteun.

Die uitslae teen Louis Trichardt was as volg met die speler van die wedstryd in hakies:

Rugby

Eerstespan: 25-20 (SW Bruwer)

Tweedespan: 22-0 (Franco du Toit)

Derdespan: 15-14 (Mauritz Eloff)

o/16-span: 24-7 (Siphiwe Tjale)

o/15-span: 26-7 (Sakkie Wessels)

o/14-span: 17-7 (Wally Human)

Sokker

Eerstespan: 5-5 (Phagie Ledwaba)

o/15-span: 1-0 (Junior Chiungu)

Hokkie

Eerstespan: 5-1 (Charlotte le Roux)

Tweedespan: 1-2 (Shakira Dias)

o/16A-span: 6-0 (Jo-Ann Korff)

o/15A-span: 6-0 (Lenika Nel)

o/14A-span: 7-0 (Mieke Greyling)

Netbal

Eerstespan: 49-10 (Natasha Grobler)

Tweedespan: 17-11 (Lerato Makgato)

o/16A-span: 19-11 (Dersley Chabalala)

o/16B-span: 7-6 (Precious Motoka)

o/15A-span: verloor 26-9 (Charmonette Bothma)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button