School sportSport
PLS sit Kruinies in skaakmat
Die skaakspelers van Laerskool Pietersburg (PLS) het op 29 Maart 'n wegholoorwinning behaal toe hulle teen die spanne van Curro Heuwelkruin te staan gekom het.
POLOKWANE – Met elke skuif was PLS net een stap voor hul opponente en het die dag met 36 spelle teenoor 0 gewen.
“Ons skaakspelers het die skool se naam hoog gehou en ons is baie trots op elkeen van hulle,” sê PLS Skakelbeampte, Charlot van den Berg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



