School sportSport

Noordskool dra Super-8 kroon

Die gejuig van ouers langs die velde van Laerskool Pietersburg-Noord Primary en Hoërskool Pietersburg het spelers hartlik aangemoedig tydens die afskop van die jaarlikse Super-8 wedstryd op Vrydag en Saterdag.

POLOKWANE – Sewe laerskole neem jaarliks aan die Super-8 reeks deel wat beide netbal- en rugbywedstryde insluit.

Die skole wat deelgeneem het is:

• Laerskool Pietersburg-Noord Primary.

• Laerskool Lydenburg.

• Laerskool Thabazimbi.

• Laerskool Krugerpark.

• Laerskool Louis Trichardt.

• Laerskool Bosveld.

• Laerskool Phalaborwa.

• Laerskool Bergland.

Die eerste uitspeel wedstryde is op dag een gespeel waar die spanne punte verwerf het met elke wen, die skool met die meeste punte is dan as die wenners gekroon.

Die skole het soos volg presteer:

1. Laerskool Pietersburg-Noord Primary

2. Laerskool Phalaborwa

3. Laerskool Lydenburg

4. Laerskool Thabazimbi

5. Laerskool Bergland

6. Laerskool Krugerpark

7. Laerskool Bosveld

8. Laerskool Louis Trichardt

[email protected]

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button