School sportSport

PHS hokkiespanne hou naam hoog

Die o/14 hokkiespanne van Hoërskool Pietersburg (PHS) het hul skool se naam die afgelope skoolvakansie hoog gehou.

POLOKWANE – Die spanne het aan ‘n hokkietoernooi by die Universiteit van Pretoria deelgeneem.

Die trotse o/14-seuns- en meisiehokkiespanne van PHS. Hulle het tydens die skoolvakansie by die Universiteit van Pretoria aan ‘n hokkietoernooi deelgeneem.

Uitslae:

o/14 seuns:

• PHS klop Hoërskool Menlopark 3-1.

• PHS klop Thomas Moore College 1-0.

• PHS klop Hoërskool Noordheuwel 4-2.

• PHS klop Hoërskool Merensky 6-0.

• PHS verloor die finaal teen Thomas Moore 1-0.

o/14 meisies:

• PHS klop Menlopark B 11-0.

• PHS klop Thomas Moore 6-0.

• PHS klop Hoërskool Oos-Moot 9-0.

• PHS klop Mpumalanga o/13 provinsialespan 7-0.

• PHS klop Merensky 7-0.

• PHS wen die finaal teen Thomas Moore 6-0.

riana@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button