School sportSport
PHS se eerstespanne troef hokkiefees
Die eerstehokkiespanne van Hoërskool Pietersburg het onlangs aan 'n hokkiefees in Krugersdorp gaan deelneem en baie goed gevaar.
POLOKWANE – Alhoewel die spanne nie vir plekke uitgespeel het nie het beide die seuns- en meisiespan al hulle wedstryde gewen.

Die uitslae is as volg:
Eerstespanseuns:
• PHS klop Helpmekaar Kollege 5-0.
• PHS klop Hoërskool Bastion 8-0.
• PHS teen Hoërskool Krugersdorp 0-0.
• PHS klop Hoërskool Hillcrest 8-0.
• PHS wen die eindstryd teen Potchefstroom Gimnasium 3-0.
Eerstespanmeisies:
• PHS klop Hoërskool Menlopark (o/18B) 2-1.
• PHS klop Kyle College 9-1 .
• PHS klop Hoërskool Sasolburg 2-0.
• PHS klop Oos-Moot 6-0.
• PHS wen die eindstryd teen Kyle Kollege 6-0.
Bernice Wagner was as speler van die toernooi aangewys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



