School sport
-
Tennisleerders van Hoërskool Ermelo presteer by Groot 5-tennistoernooi
School sportEHS se seunsspan het agtste in die toernooi geëinsig en die meisiespan het in die sesde plek geëindig.
-
Die eerste Dup van Rensburg uitnodigings-atletiekbyeenkoms sorg vir goeie atletiekprestasies op Ermelo
School sportDit was die eerste van vele Dup van Rensburg byeenkomste wat nog aangebied sal word.
-
Laerskool JJ van der Merwe se atlete herskryf rekords by Laerskool Kragbron in Witbank
School sportDie atlete het hul goed van hul taak gekwyt en het 21 goue medaljes, 13 silver medaljes en 13 brons…
-
Hoërskool Ermelo knoop die stryd aan teen Ligbron Akademie vir Tegnologie in die eerste T20-krieketwedstryd
School sportOp hul beurt het Ligbron die lopies in 11.1 beurte suksesvol nagejaag met die verlies van slegs twee paaltjies.
-
Atlete van Hoërskool Ermelo verower 43 goue medaljes tydens atletiekbyeenkoms
School sportMet slegs 82 uit die 138 reeds afgehandel items het die Erries 43 goue medaljes verower.
-
Netherland Park Secondary School learners try out for school team at their interhouse athletics meeting
School sportLearners were divided into teams, the Eagles, Hawks and Falcons and participated in various field and track activities.
-
Laerskool JJ van der Merwe se atlete kwyt hul goed van hul taak tydens die jaarlikse Interhuis atletiek-byeenkoms
School sportVanjaar was vol hoogtepunte met atlete wat uitstekende rekords laat spat het.
-
Nokwazi triumphant in frontball tournament at Mpumalanga Stadium
School sportHowever, Nokwazi Motha did the Ermelo Centre proud when she walked away with the trophy in the senior girls final.
-
Ermelo Hoërskool se atlete presteer by JJJ-atletiekbyeenkoms in Nelspruit
School sportCaylin Loock, Carla Ferreira en Lana Herholdt is ingesluit in die Mpumalanga Atletiek-span om deel te neem aan die Sub-Youth…
-
Laerskool JJ van der Merwe geniet jaarlikse skietdag op Indawo
School sportDie spanne het om 7vm reeds die inskrywings afgehandel waarna die reëlings vir die dag aan die spanne deurgegee is…
-
Ermelo Hoërskool se tennisspelers presteer by die Hoëveld-tennisproewe in Secunda
School sportUit elf deelnemers het Alana Leibbrandt (graad 10) vyfde in die dogters o/18-afdeling geëindig.
-
Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer tydens die Suid-Afrikaanse skole skiet kampioenskap
School sportLigbron se skuts het goeie plekke behaal by die Suid-Afrikaanse skole skiet kampioenskap











