Local newsMunicipalNews

Bloekom val om

Nodeloos om te sê is dié bome wankelrig en kwesbaar vir windskade.

‘n Groot bloekomboom by die rivierpark het weens ‘n brand omgeval.

Die onderkant van dié bloekomboom het vanoggend, 15 Junie nog gesmeul.

Verskeie ander bome is ook tydens die brand beskadig.

Nodeloos om te sê is dié bome wankelrig en kwesbaar vir windskade.

Volgens mnr. Louis Kotzé, voorsitter van die Lekwa Brandbestrydingsvereniging, is hulle nie bewus van die brand nie.

Sommige inwoners het reeds begin om dele van die boom op te saag vir vuurmaakhout.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button