Local newsNews

Vuur by Standerton Skouterrein versprei vinnig weens sterk wind

Die brandweer is ook ontbied en het kort daarna by die buiteklub opgedaag.

’n Vuur het omstreeks 13:30 op 6 Junie uitgebreek by die Standerton Skouterrein, vanwaar dit na die Standerton Buiteklub versprei het.

’n Beroep is op diegene met brandbestryding toerusting gedoen om hulp te verleen. Die brandweer is ook ontbied en het kort daarna by die buiteklub opgedaag.

Kasselman Veiligheidsdienste was ook op die toneel met brandbestryding toerusting, asook die klubkaptein, Werner Mouton.

Die bolle rook het sig belemmmer en die vlamme het weens ‘n sterk wind na die asgate op die Secundapad versprei.




ALSO CHECK: Water and power interruptions in Standerton

ALSO CHECK: Motorist dies in Dr Nelson Mandela Drive in Standerton

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button