School sportSport

Hoërskool Standerton het GEES!

Die dirigente is ook aangewys as die beste dirigentspan van 2016.

Leerlinge van Hoërskool Standerton het tydens die Interhoër by Ligbron Akademie op Ermelo hul stemme dik gemaak om te verseker die Geesbeker kom huis toe!

Die dirigente is ook aangewys as die beste dirigentspan van 2016.

Atlete het net so goed gevaar en het gesorg dat die skool ’n algehele derde plek uit agt skole behaal.

Ermelo Hoërskool het die eerste plek met 515 punte behaal, Secunda Hoërskool was tweede met 491 punte en Hoërskool Standerton was kort op hulle hakke met 468 punte.

 

Sien vandeesweek se Standerton Advertiser vir die volledige berig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button