LettersOpinion

‘Hou moed, die stryd is halfpad gewonne’

Nandi Oosthuizen van Roodepoort skryf:

Hierdie is ‘n spesiale boodskap aan my verloofde, Wynhand Bruyns, wat tans ‘n stryd teen kanker voer. Dit is ‘n boodskap om hom daaraan te herinner dat ek hom baie lief het, en altyd by hom sal staan vir ondersteuning en motivering.

My liefste Wynhand

Vandag is jy darem al halfpad met jou nuwe lewensverandering. Dit is al dag 72, die ergste is verby en ons gaan sterker hierdeur kom.

Jou dae van behandeling word al hoe minder en onthou, jy is ‘n baie sterk mens. Ek is trots op jou vir hoe ver jy al gekom het.

Weet net ek is baie lief vir jou …

Jou liefste Nandi

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button