School sportSport

Florries wys hul staal op netbalbaan

Florries wys hul staal op netbalbaan

Die eerstespanne van Hoërskool Florida en Hoërskool Monument het mekaar onlangs die stryd op die netbalbaan aangesê.

Die twee spanne se spelers het hul heel beste gegee, en na ‘n senutergende wedstryd wat behoorlik wipplank gery het, het Florida as wenners weggestap. Hulle het die wedstryd met 28–26 gewen.

Di Woolley, die Nasionale President van SA Skolenetbal het gesê, “Florida moes behoorlik klippe kou om die agterstand van ses doele in te haal. Dit was inderdaad ‘n goeie oorwinning vir Florries.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button