School sportSport

Roodies se netbal-trots

Hulle ontvang Nasionale Skeidsregtergraderings

 

Twee van Laerskool Roodekrans se personeellede het op 15 Junie hul Nasionale Skeidsregtergraderings vir netbal ontvang.

Ané Butner en Hanliëtte Oosthuizen het albei as Gauteng Skeidsregters opgetree tydens die jaarlikse SA Skole Netbaltoernooi wat by Hoërskool EG Jansen in Boksburg plaasgevind het.

“Laerskool Roodekrans is baie trots op hierdie twee personeellede,” het Theolene Pienaar van die skool gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button