School sportSport

Florries se netbal is aan die brand

Hoërskool Florida spog met pragtige netbalprestasies

 

Tydens die nasionale netbaltoernooi wat vanjaar by Hoërskool EG Jansen plaasgevind het, het Hoërskool Florida se netbalspelers op vele vlakke presteer.

Graad 9-leerder Raquel Njela het ‘n gouemedalje, Graad 8-leerder Crystal-Leigh Schaper het ‘n silwermedalje en Nicole Barry, ‘n Graad 12-leerder, het ‘n brons spanmedalje verower.

Graad 12-leerder Claudia Aggenbacht was deel van die SA o.18-span en het in die Top 40 geëindig. Sy het ook ‘n uitnodiging na die o.21 Junior Proteakamp ontvang.

Aliesha Theron, die afrigter van die Gautengse o.16-netbalspan, het ‘n tweede plek tydens die Nasionale Kampioenskappe behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button