School sportSport
Hoërskool Bastion se muurbalspelers maak hulle skool trots
Hoërskool Bastion-muurbaluitblinkers maak hulle skool trots by die provinsiale toernooi
Twee leerders van Hoërskool Bastion, Xuan en Suzél Zevenster, het vanjaar aan die Interprovinsiale Muurbaltoernooi deelgenem en op verskeie vlakke presteer.
Suzél, wat die nommer vier speler in die o.14A-span is, het ‘n algehele vyfde plek in die toernooi in Paarl in die Boland bygewoon het, behaal.
Xuan, wat die nommer een speler in die o.16B-span is, het ‘n algehele derde plek by vanjaar se toernooi in Bloemfontein behaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



