School sportSport
Roodie-rugbyspelers in verskeie Sentraal-Wes-spanne opgeneem
Tien van Laerskool Roodekrans se rugbyseuns in verskeie Sentraal-Wes-spanne opgeneem
Na baie harde oefening en tonne deursettingsvermoë is 10 van Laerskool Roodekrans se rugbyseuns in die Sentraal-Wesspan opgeneem.
Die seuns is in verskeie ouderdomsgroepe opgeneem:
•Rubin Claassens (o.13)
•Tristan Helman (o.11)
•Ruwan Smith (o.11)
•Stian Zopick (o.11)
•Anrich Liebenberg (o.12)
•Stefan Nagel (o.12)
•Divan Pieters (o.12)
•Armand Gerber (o.12)
•Thabiso Mahome (o.12)
•Johan Zeedijk (o.12)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



